Kim Miyori

Kim Miyori
Geboortenaam Cheryl Utsunomiya
Geboorte 4 Januarie 1951 (1951-01-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kim Miyori (gebore 4 Januarie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Punisher (1989) en The Grudge 2 (2006), en in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980) en Babylon 5 (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne